Die geologie van 'n gebied suid van Messum, Suidwes-Afrika select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Botha BJV en_US
dc.contributor.author Gunter Cornelis Janse en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:06:19Z
dc.date.available 2013-07-02T14:06:19Z
dc.date.issued 1971 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/2043
dc.description.abstract Abstract taken from "Opsommings", Bloemfontein, 1971, pp. 82-83: en_US
dc.description.abstract Slegs die Selie Khomas van die Sisteem Damara is in die gebied teenwoordig. Sones van oorwegend skisagtige en oorwegend kwartsitiese gesteentes is onderskei. Hiervolgens is die Selie Khomas in 'n Basale Skissone, 'n Middelste Kwartsietsone en 'n Boonste Skis-sone ingedeel. Kalksilikaatgesteentes kom as dun, lensvormige lagies tussengelaagd met die kwartsiet voor en_US
dc.description.abstract Beide die Tsaun- en Damaragesteentes is intensief geplooi, met gepaardgaande naatvorming, skuifskeuring en regionale metamorfose. Die Formasie Tsaun het die hoogste graad van regionale metamorfose bereik, naamlik die kordiëriet-amfibolietfasies. Die Damaragesteentes in die gebied is verteenwoordigend van die hoogste graad van die groenskisfasies, of die laagste graad van die amfibolietfasies van regionale metamorfose en_US
dc.description.abstract Slegs een ouderdom van Salemgraniet is in die gebied teenwoordig, naamlik die nie-porfiritiese laattektoniese tipe. Die oorsprong van die Salemgraniet is in die proses van anateksis geleë en_US
dc.description.abstract Die Sisteem Karoo bestaan hier uit gesteentes van die Serie Dwyka en die Serie Stormberg. Eersgenoemde bestaan uit tilliet, rolblokskalie, sandsteen en warweskalie. Die Serie Stormberg bestaan slegs uit die vulkaniese fase basalt en_US
dc.description.abstract Dolerietgange sny deur al die gesteentes in die gebied, behalwe deur die Stormberg basalt. Die algemene strekkingsrigting van die dolerietgange is feitlik reg noord. Vier tipes doleriet is onderskei, naamlik kwartsdoleriet, ougietdoleriet, oliviendoleriet en porfiritiese doleriet en_US
dc.description.abstract Drie groepe pegmatiete kom in die gebied voor, naamlik interne, kontak- en eksterne pegmatiete. Verskeie minerale word tans uit 'n pegmatiet in die Peschmyn ontgin, terwyl die Strathmoremyn, wanneer dit in produksie sal wees, hoofsaaklik op die ontginning van tin toegespits sal wees. Die huidige ondersoek het geen groot ekonomiese ertsliggaam aan die lig gebring nie en_US
dc.description.abstract Groot gipsafsettings kom op die Namibvlakte voor, terwyl haliet in strandpanne langs die kus gevind word en_US
dc.format.extent xii, 116 p en_US
dc.format.extent ill en_US
dc.format.extent 29 cm en_US
dc.format.extent 1 map in pocket en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Regional geology en_US
dc.subject Messum mountains en_US
dc.title Die geologie van 'n gebied suid van Messum, Suidwes-Afrika en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199502130000546 en_US
dc.description.degree Bloemfontein en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree University of the Orange Free State en_US
dc.description.degree M Sc en_US
dc.masterFileNumber 545 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record