Die rol van die Turnhalle Beraad in die konstitusionele ontwikkeling van Suidwes-Afrika select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Langeveld L.J. en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:10:23Z
dc.date.available 2013-07-02T14:10:23Z
dc.date.issued s. d en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/4281
dc.description Includes bibliographical references en_US
dc.description.abstract No abstract provided. The following is taken from the author's introduction: en_US
dc.description.abstract INLEIDING: Die doel van hierdie verhandeling is om perspektief te verleen aan die rol wat die Turnhalle gespeel het in die konstitusionele ontwikkeling in Suidwes-Afrika. Die Turnhalle-Beraad het op die 1ste September 1975 vir die eerste keer bymekaar gekom en vir die daaropvolgende twee jaar is daar gepoog om 'n konstitusionele oplossing vir die gebied te vind. Op die 7de November 1977 het die Turnhalle-Beraad in Windhoek geeindig en plek gemaak vir'n politieke alliansie en_US
dc.description.abstract In Hoofstuk I word 'n kort uiteensetting verskaf ten aansien van die staatsregtelike posisie van Suidwes-Afrika voor die Beraad en_US
dc.description.abstract In Hoofstuk II word die staatsregtelike aard van die Beraad ontleed. Hier word ingegaan op die vraag of die Turnhalle-Beraad voldoen aan die vereistes wat vir 'n nasionale konvensie gestel word, waar onder die samestelling van die afvaardigings na die Beraad en die taakstelling daarvan. Die Westerse inisiatief met betrekking tot 'n konstitusionele oplossing vir Suidwes-Afrika en die reaksie van die Suid-Afrikaanse Regering daarop word ook bespreek en_US
dc.description.abstract Hoofstuk III handel met die sittings en komitees van die Turnhalle met spesifieke aandag aan die Grondwetkomitee wat verantwoordelik was vir die opstel van die konsepgrondwet en_US
dc.description.abstract In Hoofstuk IV word die grondwet self intensief bespreek. Dit geskied aan die hand van die owerheidstruktuur wat die Beraad in die vooruitsig gestel het, en die beskerming van menseregte en_US
dc.description.abstract In Hoofstuk V word 'n waardebepaling gemaak van die rol wat die Turnhalle-Beraad gespeel het. Die belang van die Beraad in die konstitusionele ontwikkeling in Suidwes-Afrika mag nie misken word nie en_US
dc.format.extent 61 p en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Constitutional law en_US
dc.subject Internal politics en_US
dc.subject Turnhalle conference en_US
dc.title Die rol van die Turnhalle Beraad in die konstitusionele ontwikkeling van Suidwes-Afrika en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F004-199299999999999 en_US
dc.description.degree unknown en_US
dc.description.degree University unknown en_US
dc.description.degree unknown degree en_US
dc.masterFileNumber 2608 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record