Die plantekologie van die Waterberg-platopark select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Venter HJT en_US
dc.contributor.advisor van Rensburg WLJ en_US
dc.contributor.author Jankowitz Willem Jacobus en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:06:41Z
dc.date.available 2013-07-02T14:06:41Z
dc.date.issued 1983 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/2238
dc.description.abstract Abstract taken from Opsommings, Bloemfontein, 1983, pp. 164-165: en_US
dc.description.abstract By die bepaling van die weibare opbrengs het dit geblyk dat die waardes wat met die polkniptegniek verkry is, te hoog was. Die resultate wat met die kwadraatkniptegniek verkry is, het goed vergelyk met waardes wat elders in soortgelyke habitats bepaal is. Die Anthephora pubescens-Eragrostis superba-grassavanne lewer die hoogste weibare opbrengs (946 kg ha -1) in die wildtuin. Volgens die drakragbepalings kan die Terminalia sericea-Melhania acuminata-boomstruiksavanne die meeste diere onderhou, terwyl die wildtuin in die geheel ongeveer 2000 grasvreters kan dra en_US
dc.description.abstract Die voelselvoorkeurstudie van die eland het aangetoon dat hoewel hierdie diersoort 'n selektiewe vreter is, dit tog 'n wye reeks plantsoorte benut (42 soorte). Dit was opvallend dat die eland tydens die wintermaande meer kruide asook blare van die grond af vreet. Plantsoorte wat hoog op die voorkeurlys is, is Terminalia sericea en Lonchocarpus nelsii. Volgens die weibare opbrengs van hierdie sleutelweiplante van die eland is die bosryke Terminalia sericea-Melhania acuminata-boomstruik-savanne as die beste elandhabitat in die Water bergplato park geklassifiseer en_US
dc.description.abstract Ten slotte is daar met die beskikbare inligting aanbevelings gedoen om die toekomstige bestuur van die wildtuin op 'n wetenskaplike basis te plaas en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Waterberg en_US
dc.subject Plant physiology and anatomy en_US
dc.subject Phytosociology en_US
dc.subject Ecology en_US
dc.title Die plantekologie van die Waterberg-platopark en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199502130000724 en_US
dc.description.degree Bloemfontein en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree University of the Orange Free State en_US
dc.description.degree Ph D en_US
dc.masterFileNumber 721 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record