Die aanraking tussen Blankes en Ovambo's in Suidwes-Afrika 1850-1915 select="/dri:document/dri:meta/dri:pageMeta/dri:metadata[@element='title']/node()"/>

DSpace Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor van der Merwe PJ en_US
dc.contributor.author Stals Ernest Lodevicus Paul en_US
dc.date.accessioned 2013-07-02T14:08:25Z
dc.date.available 2013-07-02T14:08:25Z
dc.date.issued 19670800 en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11070.1/3206
dc.description.abstract None provided. The following is taken from the author's preface: en_US
dc.description.abstract Die feit dat daar tot op hierdie tydstip Dog 'n waas van geheimsinnigheid oor die verlede van die noordelike gebiede van Suidwes-Afrika gehang het, was seker een van die eerste redes waarom hierdie studie onderneem is. In ander studies is daar hoogstens sydelings na Ovamboland verwys. Die soektog na meer gegewens oor Ovamboland voor 1915 het egter verrassende resultate opgelewer en die sIuier gelig oor 'n tydperk en gebied waaroor daar oor die algemeen weinig bekend was. Hierin is m. i. die grootste waarde van die studie gelee en_US
dc.description.abstract Ovamboland was van vroeg af 'n geisoleerde gebied en die Ovambo's het derhalwe nie met ander volkere in botsing gekom nie. Hierdie isolasie is doelbewus deur die Duitse Regering tussen die jare 1885 en 1915 behou omdat hulle nie wou toelaat dat Ovamboland in die vir die Ovambo's verwarrende Westerse beskawing ingetrek word nie. Daarom is die gebeure wat in Ovamboland plaasgevind het hoofsaaklik van plaaslike belang. Tog maak dit deel uit van die groot proses van aanraking tussen blankes en swartes oor Afrika heen en staan dit in skerpe teenstelling met die verloop van daardie selfde proses in die res van Suidwes- Afrika. In die wyse waarop die aanraking tussen die Ovambo's en blankes plaasgevind bet, Iê derhalwe die tweede punt van waarde van hierdie onderwerp en_US
dc.format.extent 242 p en_US
dc.format.extent map en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject History 1800-1884 en_US
dc.subject Northern namibia, history en_US
dc.subject Ovambo en_US
dc.subject German colonial policy en_US
dc.subject History 1884-1915 en_US
dc.title Die aanraking tussen Blankes en Ovambo's in Suidwes-Afrika 1850-1915 en_US
dc.type thesis en_US
dc.identifier.isis F099-199502130001602 en_US
dc.description.degree Stellenbosch en_US
dc.description.degree South Africa en_US
dc.description.degree University of Stellenbosch en_US
dc.description.degree Ph D en_US
dc.masterFileNumber 1595 en_US


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record